Mainz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mainz
Die "Altstadt" van Mainz

Kaart Wapen
Lage der kreisfreien Stadt Mainz in Deutschland.png
Coat of arms of Mainz-2008 new.svg
Historiese vlag
Banner of the Electorate of Mainz.svg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Rhineland-Palatinate.svg Rynland-Palts
 Koördinate 50°0′N 8°16′O
 Stigting 13/12 v.C. (Mogontiacum)
 Stadstatus 1244 (Vrye Stad)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 97,76 vk km
 Hoogte bo seevlak 82-245 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 202 756
 - Bevolkingsdigtheid 2 074/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Michael Ebling (SPD)
 Amptelike webwerf www.mainz.de

Mainz is die hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Rynland-Palts. Mainz, wat teenoor die monding van die Mainrivier in die Ryn en Wiesbaden, die hoofstad van die deelstaat Hesse, geleë is, is die setel van 'n universiteit, 'n Rooms-Katolieke bisdom en 'n aantal televisie- en radiomaatskappye. Die stad staan daarnaas as een van die sentra van die Rynse karnaval bekend. Die grootste stede in die omgewing naas Wiesbaden is Ludwigshafen, Mannheim, Darmstadt en Frankfurt am Main.