Makkerrolprent

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Makkerrolprent (ook buddy-rolprent) is volgens The Complete Film Dictionary 'n rolprent wat die vriendskap tussen twee manlike karakters as die hoofverhouding uitbeeld. Ira Konigsberg, outrise van die woordeboek, definieer die genre verder as rolprente wat die deugde van manlike kameraadskap roem en die manlik-vroulike verhoudings na 'n ondergeskikte posisie verwys. Volgens haar was manlike verhoudings nog altyd 'n element in die mensdom se popkultuur, van die Leatherstocking-verhale van James Fenimore Cooper tot bieradvertensies op televisie.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Konigsberg, Ira (1998). The Complete Film Dictionary. Penguin, 41. ISBN 0140513930. 

Verdere leesstof[wysig]

  • Hunter, Stephen, "Buddy pictures: Male bonding a persistent theme in Hollywood movies", Waterloo Region Record, 15 Desember 1990.
  • Wuntch, Philip, "Hollywood's Best Buddies: Sometimes, a film's popularity depends on whether it makes the right friends", The Dallas Morning News, 9 Mei 1992.
  • LaSalle, Mick, "The Buddy Film Goes Way Back - Sure, it's a formula -- but not all are alike", San Francisco Chronicle, 8 Augustus 1996.
  • Strauss, Bob, "More Than Skin-Deep: The reasons (and rewards) behind Hollywood's interracial buddy-movie pairings", Los Angeles Daily News, 18 Julie 1997.

Eksterne skakels[wysig]