Malagassies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Malagasies)
Spring na: navigasie, soek
Malagassies
Gepraat in: Vlag van Madagaskar Madagaskar 
Gebied: Oos-Afrika
Totale sprekers: 15 000 000[1]
Taalfamilie:
 Austronesies
  Maleis-Polinesies
   Wes-Maleis-Polinesies
    Borneo
     Barito
      Oos-Barito
       Malagassies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Madagaskar Madagaskar
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: mg
ISO 639-2: mlg
ISO 639-3: mlg

Malagassies is die taal van Madagaskar se inheemse Mariana-bevolking. Dit is saam met Frans die amptelike taal van Madagaskar.

Taalkundiges klassifiseer Malagassies as 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan die Ma'anyan-taal van die eiland Borneo in Indonesië is. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van die Filippyne, waaronder Cebuano en Tagalog.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Malagassies