Malalane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Malalane
(voorheen Malelane)
Ligging van Malalane op 'n kaart (Mpumalanga)
Malalane
Malalane
 Malalane se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°29′S 31°31′O Koördinate: 25°29′S 31°31′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Ehlanzeni
Munisipaliteit Nkomazi
Regering
 - Tipe Deel van 'n Plaaslike Munisipaliteit
Ras (2011)
 • Swart 43.2%
 • Kleurling 2.6%
 • Indiër/Asiër 10.7%
 • Blank 43.2%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 41.2%
 • Tsonga 25.6%
 • Swazi 17.9%
 • Engels 3.4%
 • Ander 11.8%
Poskode (straat) 1320
Poskode (posbus) 1320
Skakelkode(s) 013

Malalane is 'n klein dorp in die ooste van Mpumalanga, in Suid-Afrika. Die vorige naam Malelane is in 2007 amptelik verander na Malalane. Die N4-nasionale pad gaan deur die dorp.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in Julie 1949 op die plaas Malelane geproklameer. Die naam is 'n vervorming van die Swazi-uitdrukking emlalani (die plek van die lalapalms).

Distrik[wysig]

Daar word suikerriet, subtropiese vrugte en wintergroente in die distrik verbou. Daar is 'n hek na die Krugerwildtuin naby die dorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]