Malandela kaLuzumana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Malandela kaLuzumana
Koning van die Zoeloenasie
Dinastie Huis van die Zoeloe
Volle naam Malandela kaLuzumana
Voorganger Luzumana
Opvolger Ntombhela kaMalandela
Kinders Ntombhela kaMalandela
Vader Luzumana

Malandela kaLuzumana was 'n Zoeloekoning. Sy voorganger was sy pa, Koning Luzumana. Koning Ntombhela kaMalandela sal hom later opvolg.

Voorafgegaan deur:
Luzumana
Koning van die Zoeloenasie

Opgevolg deur:
Ntombhela kaMalandela