Maluti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maluti
Ligging van Maluti op 'n kaart (Oos-Kaap)
Maluti
Maluti
 Maluti se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°15′37″S 28°47′30″O Koördinate: 30°15′37″S 28°47′30″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Alfred Nzo
Munisipaliteit Matatiele
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,21 km²  (1,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 7 223
 - Digtheid 1 716/km² (4 444,4/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 99.3%
 • Kleurling 0.3%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 0.1%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 49.0%
 • Sotho 44.7%
 • Engels 1.3%
 • Zoeloe 1.2%
 • Ander 3.8%
Poskode (straat) 4740
Poskode (posbus) 4740
Skakelkode(s) 039

Matluti is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 7 223 gehad, waarvan 7 172 (99,3%) Swartes was[2].

Distrik[wysig]

Die distrik is 3 357km2 groot. Suiwelboerdery is die grootste ekonomiese aktiwiteite in die distrik. Daar is ook forelle in die strome.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Maluti”. Sensus 2011.
  2. Maluti Sensus 2011
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.