Mamre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mamre
Ligging van Mamre op 'n kaart (Wes-Kaap)
Mamre
Mamre
Koördinate: 33°31′0″S 18°28′0″O Koördinate: 33°31′0″S 18°28′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Tydsone SAST (UTC+2)

Mamre, 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika), is oorspronklik 'n sendingstasie van die Morawiese Sendinggenootskap, wat in die jaar 1808 gestig is. Dit is 17 km suid van Darling geleë.

Geskiedenis[wysig]

Die goewerneur van die Kaap, graaf Van Clarendon, het op 23 Maart 1808 drie plase De Groene Kloof, Louwskloof en Cruywagenskraal aan die Morawiese Sendinggenootskap geskenk. Die eerste kerk is in 1816 gebou.

Vandag[wysig]

Die dorp spog vandag met 'n gerestoureerde watermeule. Die dorpie spog met 'n aantal tradisionele huise en die Kaapshollandse styl. Die dorp het ook 'n gerestoureerde watermeul. Die dorpie se Bybelse naam, Mamre verwys na Abraham se tuiste en beteken vettigheid.

Sien ook[wysig]