Manaus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Manaus
Manaus, AM, Brasil.jpg

Kaart Wapen
Amazonas Municip Manaus.svg
Brasão de Manaus.svg
Vlag
Bandeira de Manaus.svg
 Land Flag of Brazil.svg Brasilië
 Deelstaat Bandeira do Amazonas.svg Amazonas
 Koördinate 3°6′S 60°1′W Koördinate: 3°6′S 60°1′W
 Stigting 24 Oktober 1669
 Bynaam A Paris dos Trópicos
 Oppervlakte:  
 - Totaal 11 401,058 vk km[1]
 Hoogte bo seevlak 92 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 832 423[2]
 - Bevolkingsdigtheid 160,72/vk km
 Tydsone UTC -4
 - Somertyd UTC -3
 Burgemeester Amazonino Mendes (PDT)
 MOI (2000) 0,774[3]middel
 Amptelike Webwerf manaus.am.gov.br
Die oper van Manaus

Manaus is 'n stad in die noorde van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat Amazonas. Die stad het 'n bevolking van 1 832 423 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 11 401,058 km². Die stad is 'n algemene vertrekpunt vir toeriste wat die Amesonerivier-beken en die omliggende reënwoud besoek. Omtrent 50% van die bevolking in Amazonas woon in die stad. Manaus is net wes van die monding van die Rio Negro in die Amesonerivier geleë.

Verwysings[wysig]

Vlag van Brasilië Hoofstede van Brasilië Wapen van Brasilië
Hoofstede AracajuBelémBelo HorizonteBoa VistaBrasíliaCampo GrandeCuiabáCuritibaFlorianópolisFortalezaGoiâniaJoão PessoaMacapáMaceióManausNatalPalmasPorto AlegrePorto VelhoRecifeRio BrancoRio de JaneiroSalvador da BahiaSão PauloSão LuísTeresinaVitória