Mandela Uitdaagplaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Mandela Uitdaagplaat is 'n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar gespeel word tussen die spanne van Australië en Suid-Afrika as deel van die Rugbykampioenskapreeks.

Wenner[wysig]

Wenner Jaar Australië Suid-Afrika Gelyk
Australië 2012 1 1 0
Australië 2011 2 0 0
Australië 2010 2 1 0
Suid-Afrika 2009 1 2 0
Australië 2008 2 1 0
Australië (behou) 2007 1 1 0
Australië 2006 2 1 0
Suid-Afrika (behou) 2005 1 1 0
Suid-Afrika 2002 1 0 0
Australië 2000 1 0 0