Mandeni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mandeni
Ligging van Mandeni op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mandeni
Mandeni
Koördinate: 29°9′S 31°25′O Koördinate: 29°9′S 31°25′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit iLembe
Plaaslike Munisipaliteit Mandeni
Oppervlak
 - Dorp 10,05 km²  (3,9 vk m)
Hoogte 139 m (456 vt)
Bevolking (2001)
 - Dorp 3 944
 - Digtheid 390/km² (1 010,1/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4490

Mandeni is 'n dorp in die middel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is 22 km van KwaDukuza (Stanger) en 96 km vanaf Durban geleë.

Die Tugelarivier vloei deur Mandeni. Die mond van die rivier is 10 km vanaf die middedorp.

Die dorp het verskeie fabrieke en trek werkers van vêr. Die grootste werkverskaffer is Sappi, Suid-Afrika se grootse vervaardiger van papier.

Sien ook[wysig]