Manketti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Manketti
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Subfamilie: Crotonoideae
Tribus: Ricinodendreae
Genus: Schinziophyton
Hutch. ex Radcl.-Sm.
Spesie: S. rautanenii
Binomiale naam
Schinziophyton rautanenii
(Schinz) Radcl.-Sm.
Sinonieme

Ricinodendron rautanenii (Schinz)

Die Manketti (Schinziophyton rautanenii) is 'n groot, bladwisselende boom wat 6 - 15 m hoog kan raak. Dit het handvormige saamgestelde blare. Die neute is eetbaar en gesog.

Verspreiding[wysig]

Die boom kom in bosveld vanaf die Caprivi tot in Zimbabwe en die noorde van die Kalahari voor.

Boom se neute.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]