Mansa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mansa
Ligging van Mansa op 'n kaart (Zambië)
Mansa
Mansa
Koördinate: 11°12′0″S 28°53′0″O
Land Vlag van Zambië Zambië
Provinsie Luapula
Tydsone SAST (UTC+2)
Mansa se Katolieke Katedraal
Shoprite in Mansa

Mansa is 'n dorp in Zambië en die hoofstad van die provinsie Luapula wat vroeër as Fort Rosebery bekend gestaan het. Die geskatte bevolking in 2009 was 44 621[1], skaars 3 600 meer as tydens die 2000-sensus.

Die dorp het in die jare 60 die hoofstad van die provinsie geword, en hoewel dit regoor die Koperstreek geleë is en per pad net 217 km van Kitwe af[2], skei 'n die punt van die Demokratiese Republiek van die Kongo wat tot diep in Zambië reik, die dorp en provinsie van die kopergebied.

Mansa beskik oor vier hotelle: Civic, Mansa, Luka en New Mansa[3], asook alle ander noodsaaklike dienste[4], waaronder 'n winkel van die Suid-Afrikaanse kruiderniersgroep Shoprite[5].

Verwysings[wysig]