Manzini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Manzini
Bremersdorp
Ligging van Manzini op 'n kaart (Swaziland)
Manzini
Manzini
Koördinate: 26°29′42″S 31°23′16″O Koördinate: 26°29′42″S 31°23′16″O
Land Vlag van Swaziland Swaziland
Distrik Manzini
Bevolking (2004)
 - Stad 73 000
Tydsone SAST (UTC+2)
Die Ex Tum's George Hotel in Manzini.
Die pad na Bremersdorp in 1945.

Manzini is een van die grootste stede van Swaziland en is die hoofstad van die gelyknamige distrik. Volgens die 2004-sensus het die stad 73 000 inwoners gehad. Die stad was tot 1960 bekend as Bremersdorp en is die belangrikste industriële sentrum van die Afrika-land.

Stedeband[wysig]