Mapumulo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Maphumulo)
Spring na: navigasie, soek
Mapumulo
Maphumulo
Ligging van Mapumulo op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mapumulo
Mapumulo
Koördinate: 29°9′0″S 31°4′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit iLembe
Plaaslike Munisipaliteit Maphumulo
Tydsone SAST (UTC+2)

Mapumulo is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, en is 38 km suidoos van Kranskop.

Geskiedenis[wysig]

In 1850 het biskop HP Schreuder van die Noorweegse Sendinggenootskap die Umpumulo sendingstasie hier begin. Die naam beteken 'rushawe'. In 1894 is 'n nuwe magistraatdistrik hier gestig.

Distrik[wysig]

Die distrik is 830 km2 groot. Die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is veeboerdery.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]