Maphumulo Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Maphumulo
Kaart van Suid-Afrika wat Maphumulo in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit iLembe
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN294
Hoofstad Maphumulo
Grootste tale Zoeloe (99%), Ndebele
Area 896 km²  
Bevolking 109,157 (2007)


Die Maphumulo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die iLembe-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die munisipaliteit het net 12 blanke inwoners.