Maracaibo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Maracaibo
Maracaibo bella vista.jpg

Kaart Vlag
Lake Maracaibo map-es.svg
Bandera del Municipio Maracaibo.png
Wapen
Escudo del Municipio Maracaibo.png
 Land Vlag van Venezuela Venezuela
 Distrikte Flag of Zulia State.svg Zulia
 Koördinate 10°39′00″N 71°38′00″W
 Gestig op 1529
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 393 vk km
 Hoogte bo seevlak 6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 2 928 043
 - Bevolkingsdigtheid 2 101/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 196 514
 Tydsone UTC -04:30
 Burgemeester Daniel Ponne
  Amptelike Webwerf alcaldiademaracaibo.gob.ve
Iglesia de Santa Cruz de Mara

Maracaibo (Spaans Ciudad Autónoma de Maracaibo) is die tweede grootste stad van Venezuela naas die hoofstad Caracas en is op 8 September 1529 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 928 043 en van 3 196 514 in die metropolitaanse gebied in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 1 393 km². Die Stad is die belangrikste hawestad en lê aan die kus van die Karibiese See in die noorde van Venezuela.