Marakele Nasionale Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marakele Nasionale Park
Uitsig vanaf Waterberg in die Marakele Nasionale Park
Uitsig vanaf Waterberg in die Marakele Nasionale Park
Land Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Naaste dorp Thabazimbi
Ligging van Marakele Nasionale Park op 'n kaart (Limpopo)
Marakele Nasionale Park
Marakele Nasionale Park
Koördinate: 24°23′20″S 27°37′0″O Koördinate: 24°23′20″S 27°37′0″O
Oppervlak 67 000 ha
Openingsjaar 1994
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Marakele Nasionale Park

Die Marakele Nasionale Park is geleë in Limpopo, 15 km noordoos van Thabazimbi. Die park is 67 000 ha groot. Die dorp Matlabas is langs die park geleë.

Geskiedenis[wysig]

Die park het aanvanklik ontstaan as die Kransberg Nasionale Park in 1994 maar is later vergroot en hernoem as Marakele.

Soogdiere[wysig]

Hier is ook 'n groot verskeidenheid voëls om waar te neem.

Plantelewe[wysig]

Daar kom verskeie boom- en protea spesies voor in die park.

Bome[wysig]

Huisvesting[wysig]

Twee tentkampe is aangelê in Marakele, naamlik Tlopi en Bontle. Volgens SANParke se webblad word daar tussen April en September 2013 nog 8 tenteenhede aangebou by Bontle, maar die kampterrein sal steeds oop wees vir besoekers.

Bron[wysig]

  • National Parks and Nature Reserves. Chris & Mathilde Stuart. Struik Travel and Heritage. 2012. ISBN 978-1-77007-742-3