Marathi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marathi
मराठी Marāṭhī
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 68 miljoen[1] 
Rang: 15
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Marathi 
Skrifstelsel: Devanagari 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: mr
ISO 639-2: mar
ISO 639-3: mar 
Verspreiding van Marathi

Marathi (मराठी Marāṭhī) is 'n Indo-Europese taal en word deur 68 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat. Marathi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Marathi word in Devanagari geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Marathi