Marburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marburg
Ligging van Marburg op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Marburg
Marburg
Koördinate: 30°43′80″S 30°23′60″O Koördinate: 30°43′80″S 30°23′60″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Plaaslike Munisipaliteit Hibiscuskus
Stigting 1882
Oppervlak
 - Dorp 0,38 km²  (0,1 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 1 355
 - Digtheid 3 600/km² (9 324/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4252
Skakelkode(s) 039

Marburg is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het begin as 'n Noorweegse nedersetting naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natal se Suidkus. Die dorpie is in 1882 gestig deur 'n groep emigrante vanaf Bergen en elders. Die plek het sy karakter behou; daar is onder meer 'n Noorweegse kerk en ander inrigtings.[1]

Die dorpie huisves hoofsaaklik Suid-Afrikaners van Indiër-herkoms (87%).

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]