Marcell Coetzee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marcell Coetzee Sportportaal
Volle naam Marcell Cornelius Coetzee
Geboortedatum 08 Mei 1991 (1991-05-08) (23 jaar oud)
Geboorteplek Potchefstroom, Suid-Afrika
Lengte 1,91 m
Gewig 106 kg
Skool Hoërskool Port Natal, Durban
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank of agtsteman
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011- Natalse Haaie 32 (20)
korrek soos op 31 Oktober 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2011- Sharks 39 25
korrek soos op 31 Oktober 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 15 5
korrek soos op 25 November 2013.

Marcell Coetzee (* 8 Mei 1991, Potchefstroom) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie op flank speel.

Hy het sy eerste toets vir die Springbokke teen Engeland op 9 Junie 2012 gespeel.

Eksterne skakels[wysig]