Margaret Atwood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Margaret Atwood
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Margaret Atwood by die Eden Mills Writers Festival 2006 in Blackwattle Bay

Gebore 18 November 1939
Ottawa, Ontario, Canada
Nasionaliteit Kanadees
Beroep Skrywer, Digter
Godsdienstige oortuiging Agnosties
Huweliksmaat Graeme Gibson

Margaret Eleanor Atwood, (gebore 18 November 1939) is 'n Kanadese outeur, digter, literere kritikus, feminis en aktivis. Sy is een van die beroemdste skrywers van die laaste 50 jaar en is reeds beloon met die Arthur C. Clarke Toekenning die Prins van Asturias toekenning vir letterkunde, verskyn vyf keer op die kortlys vir die Booker Prys wat sy een keer gewen het, en is sewe keer reeds 'n finalis vir die Kanadese Governor General's Award wat sy ook een keer gewen het.

Lewe[wysig]

Atwood is gebore in die Kanadese hoofstad, Ottawa. Danksy haar pa se navorsing in entomologie maak klein Margaret reeds vroeg kennis met die Kanadese natuur, spesifiek die landskap van Quebec. Eers toe sy elf was het sy voltyds skoolgegaan, ten spyte waarvan sy reeds in 1957 haar hoërskoolloopbaan voltooi in Leaside, Toronto. In 1961 gradueer sy aan die Victoria University in the University of Toronto met 'n Baccalareus (hons) in Kunste, toegespits op Engelse letterkunde. Sy het nagraadse studies voltooi by Radcliffe College, en dit opgevolg met 'n verdere graad by Harvard Universiteit.

Sy het klasgegee by die Universiteit van British Columbia, Universiteit van Alberta, New York Universiteit, York Universiteit in Toronto en Sir George Williams Universiteit in Montreal.

Atwood leef reeds sedert die sewentigerjare saam met die skrywer Graeme Gibson. Tans is sy aktief in Kanadese groepe wat werk om klimaatsverandering te keer.

Prosa[wysig]

  • The Edible Woman (1969)
  • Surfacing (1972)
  • Lady Oracle (1976)
  • Dancing Girls (1977)
  • Life Before Man (1979)
  • Bodily Harm (1981)
  • Murder in the Dark (1983)
  • Bluebeard's Egg (1983)
  • The Handmaid's Tail (1985)
  • Cat's Eye (1988)
  • Wilderness Tips (1991)
  • Good Bones (1992)
  • The Robber Bride (1993)
  • Alias Grace (1996)
  • The Blind Assassin (2000)
  • Good Bones and Simple Murders (1995)
  • Oryx and Crake(2003)
  • The Penelopiad (2005)
  • The Tent (2006)
  • Moral Disorder (2006)
  • The Year of The Flood (2009)

Poësie[wysig]

  • Double Persephone (1961)
  • The Circle Game (1966)
  • The Animals in that Country (1968)
  • The Journals of Susanna Moodie (1970)
  • Procedures for Underground (1970)
  • Power Politics (1971)
  • You Are Happy (1974)
  • Selected Poems (1976)
  • Two-Headed Poems (1978)
  • True Stories (1981)
  • Interlunar (1984)
  • Selected Poems II: Poems Selected and New 1976-1986 (1986)
  • Morning in the Burned House (1995)
  • The Door
  • Eting Fire: Selected Poetry 1965-1995 (1998)

Essays en ander nie-fiksie[wysig]

  • Survival: A Thematic Guide to Canadian Literature (1972)
  • Days of the Rebels 1815-1840 (1977)
  • Second Words (1982)
  • Strange Things: The Malevolent North in Canadian Literature (1996)
  • Two Solicitudes: Conversations(1998)
  • Negotiating With the Dead: A Writer on Writing (2002)
  • Curious Pursuits (2005)
  • Moving Targets: Writing with Intent 1982-2004
  • Payback: Debt and the Shadow Side of Wealth

Kinderliteratuur[wysig]

  • Up in the Tree (1978)
  • Anna's Pet (1980)
  • For the Birds (1990)
  • Princess Prunella and the Purple Peanut (1995)
  • Rude Ramsay and the Roaring Radishes (2003)
  • Bashful Bob and Doleful Dolinda (2004)