Mariental

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mariental
Wapen van Mariental
Wapen
Slagspreuk: Luceat et crescat
Ligging van Mariental op 'n kaart (Namibië)
Mariental
Mariental
Koördinate: 24°38′S 17°58′O
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Hardap
Stigting 1912
Hoogte 1 090 m (3 576 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 11 977

Mariental is een van die groter dorpe van Namibië met 'n geskatte bevolking in 2007 van 14 240. Dit is saam met Rehoboth die vernaamste dorp in die streek Hardap. Dit is geleë aan die hoofpad tussen Kaapstad en Windhoek.

Die dorp het munisipale status verwerf in 1946 en is die hoofdorp van die distrik Gibeon, 'n belangrike karakoelgebied. Die Hardap-besproeiingskema sowat 20 km noord van die dorp het gelei tot die bou van die Hardap-dam, wat by voltooiing die derde grootste in die destydse Unie van Suid-Afrika was.

Bronne[wysig]

  • Raper, P.E., Dictionary of South African Place Names, Lowry Publishers, Johannesburg, 1987.
  • World Gazetteer