Marktl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Icono de traducción.svg Die taalgebruik van hierdie artikel/hoofstuk moet nagegaan word.
Hierdie artikel/hoofstuk is geskep deur ’n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel/hoofstuk nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


Marktl
MarktlamInn.jpg

Kaart Wapen
Marktl in AÖ.svg
Wappen Marktl.png
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Bavaria (striped).svg Beiere
 Koördinate 48°15′N 12°51′O
 Stigting (eerste verwysing) 13de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 27,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 364 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 2 653[1]
 - Bevolkingsdigtheid 95/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Hubert Gschwendtner (SPD)
 Amptelike Webwerf www.marktl.de

Marktl, 'n klein Beierse dorpie, het skielik bekendheid beleef, toe Josef Alois Ratzinger - wat daar gebore is - tot Pous verkies is.

Stigting - Geboortehuis Benediktus XVI[wysig]

Die stigting Geburtshaus Papst Benedikt XVI. is in 2005 gestig, en die eienaar van die Geboortehuis van Pous Benedictus XVI. in Marktl. Geskiedenis: Met die inwilliging van die 'Freisinger Bischofskonferenz' (Biskopskonferensie van Freiburg) het Wilhelm Schraml, Biskop van Passau, 'n kerklike stigting in openbare reg ter weg gebring. In Desember 2005 is dit amptelik herken deur die Beierse Staatsministerie vir onderwys en kultuur. Die „Stiftung Geburtshaus Papst Benedikt XVI.“ kon daarvoor die benodigte geld opbring, om vir die 80ste verjaarsdag van Benediktus XVI. op 16 April 2007 die geboortehuis in 'n eerste stap te open. Die veranderinge in die huis sal in die volgende maande geskied, sodat tot by die opening daarvan verskillende kamers vertoon kan word. In die selfde tyd organiseer die stigting en die verantwoordelike teologie referent, Ludwig Raischl, voorwerpe vir die verskeie kamers. Die idee van die stigting was om die „Stiftung Geburtshaus Papst Benedikt XVI.“, aan hierdie oord die persoonlike en geestelike lewensweg van Pous Benediktus XVI. ten toon te stel. Die inisiatief het oorspronklik gekom vanaf familie (onder andere Familie Werhahn in Neuss) en die voormalige aartsbiskop van Keulen, Josef Kardinaal Frings, wiese konsielieteoloog die destydse teologie professor Joseph Ratzinger (in Bonn) was. Webwerf: http://www.papsthaus.eu/

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]