Marloth Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marlothpark
Marlothpark vanuit die Krugerwildtuin gesien
Marlothpark vanuit die Krugerwildtuin gesien
Ligging van Marlothpark op 'n kaart (Mpumalanga)
Marlothpark
Marlothpark
 Marlothpark se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°20′52″S 31°45′29″O Koördinate: 25°20′52″S 31°45′29″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Ehlanzeni
Munisipaliteit Nkomazi
Stigting 1977
Oppervlak[1]
 - Vakansiedorp 17,50 km²  (6,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Vakansiedorp 1 000
 - Digtheid 57/km² (147,6/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 30.8%
 • Kleurling 0.5%
 • Indiër/Asiër 0.8%
 • Blank 67.4%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 48.1%
 • Swazi 22.8%
 • Engels 21.3%
 • Tsonga 2.9%
 • Ander 4.9%
Skakelkode(s) 013
Aloe Marlothii
'n Koedoe in Marlothpark

Marlothpark (Engels: Marloth Park) is 'n vakansiedorp en bewaringsgebied in Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë op die suidelike oewer van die Krokodilrivier. Die Nasionale Krugerwildtuin lê noord van die rivier.

Privaateienaars besit alle eiendom in Marlothpark, maar geen eiendom mag omhein word nie, om sodoende vrye beweging van wild toe te laat.

Pieter Pieterse, 'n bekende Afrikaanse skrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid is in Maart 2002 hier vermoor by sy huis terwyl hy aan 'n nuwe roman gewerk het.

Die dorpie is vernoem na Rudlof Marloth.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Marlothpark”. Sensus 2011.