Marnitz Boshoff

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marnitz Boshoff Sportportaal
Volle naam Marnitz Louis Boshoff
Geboortedatum 11 Januarie 1989 (1989-01-11) (25 jaar oud)
Geboorteplek Nelspruit, Suid-Afrika
Lengte 1,79 m
Gewig 87 kg
Skool Hoërskool Nelspuit
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008–11
2012
2013–
Blou Bulle
Griekwas
Goue Leeus
24
13
17
(130)
(37)
(188)
korrek soos op 28 Februarie 2014.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2013- Lions 2 50
korrek soos op 22 Februarie 2014.

Marnitz Boshoff (gebore in Nelspruit, 11 Januarie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Lions as losskakel speel in die Superrugbyreeks. Hy het voorheen vir die Griekwas en die Blou Bulle gespeel het in die Curriebeker-reeks.

Hy speel sedert 2013 vir die Goue Leeus. [1]

Hy het in albei bene van die Leeus se promosie/relegasie wedstryde na die 2013 Superrugby-seisoen gespeel, [2][3] wat die Leeus weer hul plek in Superrugby besorg het.

Hy is daarna gekies vir die Lions-span in die 2014 Superrugby-seisoen [4] en maak sy Superrugby-debuut in 'n speler-van-die-wedstryd-vertoning tydens die eerste wedstryd van die seisoen. Hy teken al die Leeus se punte aan, insluitend 'n laaste-minuut skepskop, om die Cheetahs met 21-20 te klop in Bloemfontein. [5][6]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Lions kondig meer gekontrakteerde spelers aan”. Supersport: 10 Oktober 2012. URL besoek op 10 Oktober 2012.
  2. Wedstrydgeskiedenis: Southern Kings t MTN Lions”. Suid-Afrikaanse Rugbyunie: 26 Julie 2013. URL besoek op 17 Februarie 2014.
  3. Wedstrydgeskiedenis: MTN Lions t Southern Kings”. Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 3 Augustus 2013. URL besoek op 17 Februarie 2014.
  4. Lions Rugby, 2014 Lions Super Rugby squad, Lions Rugby, 11 Februarie 2014.
  5. Wedstrydgeskiedenis: Cheetahs t Lions”. SANZAR: 15 Februarie 2014.
  6. Wedstrydgeskiedenis: Toyota Cheetahs t Lions”. Suid-Afrikaanse Rugbyunie: 15 Februarie 2014.