Martinair

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Martinair Netherland N.V.
Martinair Boeing 767-300ER PH-MCH by Amsterdam Schiphol AMS/EHAM
IATA: MP
ICAO: MPH
Roepsein: Martinair
Gestig: 1958
Ondernemingsvorm: Aandelemaatskappy
Hoofkwartier: Lughawe Schiphol
Hooflughawe: Lughawe Schiphol
Voorsitter: G. van Schaik
Passasiers 2 miljoen jaarliks
Werknemers 2500
Omset: €951 miljoen (2007)
Kapitaalhouding: €642 miljoen (2007)
Bestemmings: 50 lughawens wêreldwyd
Vloot: 19 vliegtuie
Webtuiste: http://www.martinair.com

Martinair is 'n Nederlandse lugvaartmaatskappy wat op 24 Mei 1958 deur Martin Schröder en John Block onder die naam Martin's Air Charter gestig is. In 1966 word die maatskappy na Martinair Netherland herdoop.

Na 2006 het die passasiersvraag begin gedaal en Martinair het nie meer ekstra sitplekke benodig nie. Die daling het voortgeduur en na 53 jaar van die Nederlandse diens het Martinair al hulle passasiersdienste gestaak.

Eksterne skakels[wysig]