Maruleng Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Maruleng
Kaart van Suid-Afrika wat Maruleng in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Mopani
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM335
Hoofstad Hoedspruit
Grootste tale Noord-Sotho, Tsonga, Afrikaans
Area 3 244 km²  
Bevolking 94,857 (2011)

Die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.

Maruleng beteken "Die plek van die Maroelas".

Sien ook[wysig]