Masvingo (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Masvingo in Zimbabwe (rooi).

Masvingo (voorheen bekend as Victoria) is 'n provinsie in suidoostelike Zimbabwe met sowat 1,3 miljoen inwoners (2002). Die hoofstad is die gelyknamige stad van Masvingo (voorheen bekend as Fort Victoria).


Provinsies van Zimbabwe Vlag van Zimbabwe
Bulawayo · Harare · Manicaland · Masjonaland-Oos · Masjonaland-Sentraal · Masjonaland-Wes · Masvingo · Matabeleland-Noord · Matabeleland-Suid · Midlands