Matlakeng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Matlakeng
Ligging van Matlakeng op 'n kaart (Vrystaat)
Matlakeng
Matlakeng
Koördinate: 30°17′38″S 27°6′1″O Koördinate: 30°17′38″S 27°6′1″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Xhariep
Plaaslike Munisipaliteit Mohokare
Oppervlak
 - Lokasie 2,97 km²  (1,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Lokasie 13 714
 - Digtheid 4 612/km² (11 945/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Matlakeng is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Matlakeng waar die dorp Zastron se swartes gewoon het. Volgens die 2011-sensus het Matlakeng 'n bevolking van 13 714 gehad.

Verwysings[wysig]

  1. Hoofplek Matlakeng tydens 2011-sensus