Mbombela Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Mbombela
Kaart van Suid-Afrika wat Mbombela in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Ehlanzeni
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP322
Hoofstad Nelspruit
Grootste tale Swazi, Afrikaans, Engels
Area 5 394 km²  
Bevolking 588,794 (2011)

Die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: