Mbuji-Mayi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mbuji-Mayi
Kongo C3.jpg

Kaart Vlag
CD-Mbuji Mayi.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo Demokratiese Republiek van die Kongo
 Provinsie Oos-Kasai
 Koördinate 06°08′S 23°35′O
 Gestig op 1910
 Oppervlakte:  
 - Totaal 135,12 vk km
 Hoogte bo seevlak 100 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 1 900 089
 - Bevolkingsdigtheid 14 062,23/vk km
 Tydsone UTC +2
 Burgemeester Marcel Kingwa Mwana

Mbuji-Mayi (voor 1966 Bakwanga) is die vierde grootste stad van Demokratiese Republiek van die Kongo en het 'n bevolking van 1 900 089 in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 135,12 km². Die stad was tussen 1960 en 1962 die hoofstad van die omstrede gebied Suid-Kasai.