McLeanpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
McLeanpark
Ligging Napier, Nieu-Seeland
Koördinate 39°30′7″S 176°54′46″O Koördinate: 39°30′7″S 176°54′46″O
Gebou 1911[1]
Eienaar Stadsraad
Operateur Stadsraad
Oppervlak Gras
Tuisveld van Hurricanes (Superrugbyspan)
ander spanne
Kapasiteit
22 000

McLeanpark is 'n groot stadion in Napier, Nieu-Seeland. Die stadion word hoofsaaklik vir rugby- en krieketwedstryde aangewend. Dit is een die land se tien groot krieketgronde. Verskeie wedstryde word gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]