Meiboom-vlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Scrawled Butterflyfish
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Chaetodon
Subgenus: "Citharoedus"
Spesie: C. ("C.") meyeri
Binomiale naam
Chaetodon ("Citharoedus") meyeri
Bloch & Schneider, 1801

Die Meiboom-vlindervis (Chaetodon meyeri) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Sodwanabaai terwyl onvolwasse vissies al in Durban gevind is. Die vissie word tot 17 cm lank en kom in koraal en rots riwwe voor, in water wat 2 – 25 m diep is. Die vis se liggaam, kop is wit of grys en die ligaam is bedek met geboë swart strepe. In Engels staan die vis bekend as die Maypole butterflyfish en oorleef nie in akwariums nie.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakels[wysig]