Meitjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Meitjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Chrysococcyx
Spesie: C. klaas
Binomiale naam
Chrysococcyx klaas
(Stephens, 1815)

Die Meitjie (Chrysococcyx klaas) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende trekvoël in woud, boomveld, tuine en savanne. Die voël is 16 - 18 cm lank en 24 - 34 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Klaas's Cuckoo.

'n Meitjie.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Meitjie (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Chrysococcyx klaas”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.