Meksikaanse Primera División

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Primera División is die hoogste sokkerliga in Meksiko wat uit 18 klubs bestaan. Soos by meeste Suid-Amerikaanse sokkerkompetisies is daar twee kampioenskappe per seisoen: Die Apertura (in die winter) en die Clausura (in die somer). In die Apertura en in die Clausura speel die spanne net een keer teen mekaar - as Klub A tuis teen Klub B in die Apertura gespeel het, speel Klub B tuis speel teen Klub A in die Clausura. Na 'n voltooide seisoen (dus Apertura en Clausura), relegeer net een span na die Liga de Ascenso (2de vlak).

Klubs in 2012/13[wysig]