Mel Botes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mel Botes
Beroep(e) Musikant
Uitgewer(s) Storm Rekordz
Webwerf melbotes.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Mel Botes is 'n Afrikaanse musikant. Hy is ook is 'n digter, liedjieskrywer en komponis.

Albums[wysig]

Die musiek van die lied "Daar's 'n ster" (geskryf deur Valiant Swart) op die album "Jinx" (2004) is dieselfde musiek as die musiek van die lied "Lost for words" op die album "The Division Bell" (1994) van Pink Floyd.
  • Pink Floyd: Crazy Diamond
  • Nice To Meet You
  • Storm 20X0 AD, 2007
  • Ek Like Jou Ma, 2007 SELECT
  • Flight Of Bird, SELECT
  • Oomblik Van Waansin, SELECT[1]

Verwysings[wysig]

  1. Vetseun.co.za, besoek op 18 Desember 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]