Melanesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Melanesië
Kaart van Melanesië

Melanesië (Grieks: Swarte Eilande) is 'n eilandgroep in die Stille Oseaan in die gebied Oseanië en lê in die suidooste van die Filippyne, in die ooste van Indonesië, in die nordooste van Australië en in die noorde van Nieu-Seeland. Melanesië het 'n oppervlakte van 940 000 km² en 'n bevolking van 10 miljioen inwoners.

Ligging Vlag Land Hoofstad Oppervlakte (km²) Bevolking
LocationFiji.png Flag of Fiji.svg Fidji Suva 18 274 849 000
LocationNewCaledonia.png Flag of New Caledonia.svg Nieu-Kaledonië
Frankryk
Nouméa 18 575,5 245 580
LocationPapuaNewGuinea.png Flag of Papua New Guinea.svg Papoea-Nieu-Guinee Port Moresby 462 840 6 732 000
LocationSolomonIslands.png Flag of the Solomon Islands.svg Solomoneilande Honiara 28 400 523 000
LocationVanuatu.png Flag of Vanuatu.svg Vanuatu Port Vila 12 190 243 304
LocationWestPapua.svg Flag of Indonesia.svg Wes-Nieu-Guinee
Indonesië
Port Numbay 421 981 2 930 000
Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · (Noordelike · Middel · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Wêreld · Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld