Mense van Kenia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Daar woon 34 707 8171 mense in Kenia; 3 000 000 (10%) van die mense woon in die hoofstad, Nairobi.

Etniese groepe[wysig]

Minder as 1% van die populasie is van Europa en Asië.

Taal[wysig]

Meeste mense in Kenia kan Engels en Swahili praat.

Religie[wysig]

78% is Christene, 10% is Moslem en die oorblywende 12% beoefen ander godsdienste.