Messier 107

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Messier 107
Messier 107 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Messier 107 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop.
(Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Soort Bolvormige sterreswerm
Sterrebeeld Slangdraer
Regte klimming 16h 32m 31,86s
Deklinasie -13º 03' 13,6"
Afstand 20,9 miljoen ligjare
Skynbare helderheid 8,85 mag
Skynbare grootte 13′.0
Deursnee 39,5 ligjare
Massa 1,82 × 105 M
Ander name NGC 6171, GCl 44

Messier 107 of M107 (ook bekend as NGC 6171) is ’n baie los bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Slangdraer. Dit is in 1782 deur Pierre Méchain ontdek en in 1793 onafhanklik deur William Herschel.

M107 is eers in 1947 deur Helen Sawyer Hogg in Charles Messier se katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem saam met drie ander voorwerpe wat deur Méchain ontdek is. Dit is die laaste bolswerm in die katalogus.

Dit is sowat 20 900 ligjare van die Aarde af.[1] Daar is sowat 25 bekende veranderlike sterre in die swerm.

Verwysings[wysig]

  1. Boyles, J. et al. (November 2011), "Young Radio Pulsars in Galactic Globular Clusters", The Astrophysical Journal 742 (1): 51, doi:10.1088/0004-637X/742/1/51, Bibcode2011ApJ...742...51B. 

Eksterne skakels[wysig]

Messier-voorwerpe
M1 (Krap-newel)M2M3M4M5M6 (Skoenlapper-sterreswerm)M7 (Ptolemaeus-sterreswerm)M8 (Lagune-newel)M9M10M11 (Wilde-eend-sterreswerm)M12M13M14M15M16 (Arend-newel)M17 (Omega-newel)M18M19M20 (Driespletige Newel)M21M22M23M24 (Boogskutter-sterrewolk)M25M26M27 (Handgewig-newel)M28M29M30M31 (Andromeda-sterrestelsel)M32M33 (Driehoek-sterrestelsel)M34M35M36M37M38M39M40 (Winnecke 4)M41M42 (Orion-newel)M43M44 (Byekorf-sterreswerm)M45 (Plejades)M46M47M48M49M50M51 (Draaikolk-sterrestelsel)M52M53M54M55M56M57 (Ring-newel)M58M59M60M61M62M63 (Sonneblom-sterrestelsel)M64 (Swartoog-sterrestelsel)M65M66M67M68M69M70M71M72M73M74M75M76 (Klein Handgewig-newel)M77M78M79M80M81M82M83 (Suidelike Vuurwiel-sterrestelsel)M84M85M86M87M88M89M90M91M92M93M94M95M96M97 (Uil-newel)M98M99M100M101 (Vuurwiel-sterrestelsel)M102M103M104 (Sombrero-sterrestelsel)M105M106M107M108M109M110