Messier 95

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Messier 95
The VLT goes lion hunting.jpg
Soort stelsel Staafspiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Leeu
Tipe SB(r)b
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 10h 43m 57,7s
Deklinasie +11º 42' 14"
Skynmagnitude 11,4
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 32,6 miljoen
Skynbare grootte  3,1 × 2,9 boogminute
Ander name M95, NGC 3351, UGC 5850, PGC 32007
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Messier 95 of M95 (ook bekend as NGC 3351) is ’n staafspiraalsterrestelsel sowat 32,6 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Leeu. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en Charles Messier het dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Die kern van die sterrestelsel bevat ’n ringvormige gebied met ’n deursnee van sowat 2 000 ligjare (600 parsek) waar stervorming plaasvind.[1]

Op 16 Maart 2012 is ’n tipe II-supernova, SN 2012aw, in M95 ontdek.[2][3]

Sterrestelselgroep[wysig]

M95 is een van verskeie sterrestelsels in die M96-groep, ’n sterrestelselswerm in die Leeu. Die Messier-voorwerpe M96 en M105 is ook in die groep.[4][5]

Verwysings[wysig]

  1. L. Colina, M. L. Garcia Vargas, J. M. Mas-Hesse, A. Alberdi, A. Krabbe (1997). “Nuclear Star-forming Structures and the Starburst–Active Galactic Nucleus Connection in Barred Spirals NGC 3351 and NGC 4303”. Astrophysical Journal Letters 484 (1): L41–L45. DOI:10.1086/310766.
  2. Deep Sky Videos”. URL besoek op 19 Maart 2012.
  3. Supernova 2012aw: the pictures!”. URL besoek op 19 Maart 2012.
  4. R. B. Tully (1988). Nearby Galaxies Catalog. Cambridge University Press. ISBN 0-521-35299-1. 
  5. P. Fouque, E. Gourgoulhon, P. Chamaraux, G. Paturel (1992). “Groups of galaxies within 80 Mpc. II – The catalogue of groups and group members”. Astronomy and Astrophysics Supplement 93: 211–233.

Eksterne skakels[wysig]

Koördinate: Sky map 10h 43m 57.7s, +11° 42′ 14″

Messier-voorwerpe
M1 (Krap-newel)M2M3M4M5M6 (Skoenlapper-sterreswerm)M7 (Ptolemeus-sterreswerm)M8 (Lagune-newel)M9M10M11 (Wilde-eend-sterreswerm)M12M13M14M15M16 (Arend-newel)M17 (Omega-newel)M18M19M20 (Driespletige Newel)M21M22M23M24 (Boogskutter-sterrewolk)M25M26M27 (Handgewig-newel)M28M29M30M31 (Andromeda-sterrestelsel)M32M33 (Driehoek-sterrestelsel)M34M35M36M37M38M39M40 (Winnecke 4)M41M42 (Orion-newel)M43M44 (Byekorf-sterreswerm)M45 (Plejades)M46M47M48M49M50M51 (Draaikolk-sterrestelsel)M52M53M54M55M56M57 (Ring-newel)M58M59M60M61M62M63 (Sonneblom-sterrestelsel)M64 (Swartoog-sterrestelsel)M65M66M67M68M69M70M71M72M73M74M75M76 (Klein Handgewig-newel)M77M78M79M80M81M82M83 (Suidelike Vuurwiel-sterrestelsel)M84M85M86M87M88M89M90M91M92M93M94M95M96M97 (Uil-newel)M98M99M100M101 (Vuurwiel-sterrestelsel)M102M103M104 (Sombrero-sterrestelsel)M105M106M107M108M109M110