Mickey Rooney

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mickey Rooney
'n Foto geneem van Rooney in 1945
Rooney in 1945

Naam Joseph Yule, Jr.
Geboorte 23 September 1920
Brooklyn, New York
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 6 April, 2014
Los Angeles, Kalifornië
Beroep(e) Akteur
Amptelike
webwerf
mickeyrooney.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mickey Rooney (23 September, 1920 - 6 April, 2014), gebore in New York, was 'n Amerikaanse akteur en verhoogkunstenaar. Sy regte naam was Joe Yule Junior. Hy het in meer as 200 rolprente opgetree en verskeie toekennings ingepalm, onder andere 'n Oscar, 'n Golden Globe en 'n Emmy-toekenning. Hy is op 6 April 2014 op 93-jarige ouderdom oorlede.

Eksterne skakels[wysig]