Microphis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Microphis
Microphis argulus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Syngnathiformes
Familie: Syngnathidae
Subfamilie: Syngnathinae
Genus: Microphis
Kaup 1853
Tipe-spesie
Syngnathus deocata
(Hamilton 1822)

Microphis (Pypvisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Syngnathidae behoort. Die kenmerk van die genus is, is dat die spesies in varswater riviere en mere leef in die Indiese-Pasifiee area. Die mannetjies het broeisakke waarin hulle die eiers dra totdat dit uitbroei. Twee sulke spesies kom in Suider-Afrika voor.

Spesies[wysig]

Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]