Micropterus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Micropterus
M. dolomieu
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Centrarchidae
Genus: Micropterus
Lacepede, 1802
Spesies

 M. cataractae
 M. coosae
 M. dolomieu
 M. notius
 M. punctulatus
 M. salmoides
 M. treculii

Micropterus (Varswater baars) is 'n genus wat hoort tot die familie Centrarchidae. Drie spesies van die genus is gedurende 1928 tot 1939 in Suid-Afrika vrygelaat en het gou hul self gevestig. Hulle het egter 'n bedreiging geraak vir sekere inheemse spesies.

Spesie[wysig]

Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]