Middelburg, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Middelburg
Ligging van Middelburg op 'n kaart (Oos-Kaap)
Middelburg
Middelburg
Koördinate: 31°29′38.04″S 25°1′1.84″O Koördinate: 31°29′38.04″S 25°1′1.84″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Chris Hani
Plaaslike Munisipaliteit Inxuba Yethemba
Stigting 1837
Oppervlak
 - Dorp 44,76 km²  (17,3 vk m)
Hoogte 1 279 m (4 196 vt)
Bevolking (2011)
 - Dorp 18 681
 - Digtheid 420/km² (1 087,8/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 5900
Daar is twee Middelburge in Suid-Afrika, vir die ander, sien Middelburg, Mpumalanga of Middelburg (dubbelsinnig).

Middelburg, is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie die Oos-Kaap. Dit lê omtrent halfpad tussen Graaff-Reinet en Colesberg op die oewer van die Kleinbrakrivier.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1852 gestig en kry sy naam as gevolg van die sentrale ligging daarvan ten opsigte van Cradock, Colesberg, Richmond en Hofmeyr. Die dorp is aangelê op die plaas Driefontein op 6 April 1852 nadat die kerkraad van Colesberg dit by die boer Jan Coetzee gekoop het vir ₤3 000.

Omgewing[wysig]

Die N9 en N10 nasionale paaie sluit bymekaar aan suid van die dorp en gaan weer uitmekaar 18 km aan die noordekant van die dorp. Die distrik is 5 700 km2 groot en is een van die beste merinodistrikte in die land.

Bekende boorlinge[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Bron[wysig]