Middeldrif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Middeldrif
Ligging van Middeldrif op 'n kaart (Oos-Kaap)
Middeldrif
Middeldrif
 Middeldrif se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°49′7″S 26°59′15″O Koördinate: 32°49′7″S 26°59′15″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Amathole
Munisipaliteit Nkonkobe
Stigting 1853
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,84 km²  (0,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 140
 - Digtheid 1 163/km² (3 012,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 95.9%
 • Kleurling 2.1%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 0.8%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 86.7%
 • Afrikaans 5.2%
 • Engels 3.8%
 • Ander 4.3%
Poskode (straat) 5685
Poskode (posbus) 5685
Skakelkode(s) 046
Landskap naby Middeldrif.

Middeldrif (ook Middledrift of Middeldrift) is 'n nedersetting 90 km noordwes van Oos-Londen in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë in die Nkonkobe Plaaslike Munisipaliteit van die Amathole-distrik in 'n gebied wat voorheen deel van die Ciskei was.

Die dorp in geleë aan die Keiskammarivier, 45 km wes-noordwes vanaf King William's Town en 16 km oos-suidoos van Alice. Dit is gestig in 1853 en geproklameer in 1882. Aanvanklik heet dit Beaconsfield, maar die naam is verander na die Hollandse "drift" tussen twee ander.[2]

Gesondheid en Korrektiewe Dienste[wysig]

Behalwe vir noodsaaklike munisipale dienste, is Middeldrif ook die tuiste van twee regeringsfasiliteite:

  • Middeldrift Gemeenskapsgesondheidssentrum, bestuur deur die Oos-Kaapse Departement Gesondheid, en
  • Middeldrift Korrektiewe Dienstefasiliteit, voormalig 'n maksimum-sekuriteitsgevangenis.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Middeldrif”. Sensus 2011.
  2. Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)”. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing.