Middelduits

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Middelduits
Geografiese
verspreiding:
Wes- en Middel-Duitsland, Suidoos-Nederland, Oos-België, Luxemburg en Noordoos-Frankryk
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
 Germaanse tale
  Hoogduitse tale‎
   Middelduits
Onderafdelings:
Die Middelduitse dialekte
Hoogduits word verdeel in Opperduits (groen) en Middelduits (blou), en word onderskei van Nederduits (geel). Die hooh isoglosse, die Benrather- en Speyerlyne word in swart aangedui.

Middelduits (Duits: Mitteldeutsch, of selde Zentraldeutsch) is 'n groep Hoogduitse dialekte versprei van die Rynland tot by Thuringen, suid van Nederduits en noord van Opperduits.

Middelduits word in twee subgroepe verdeel, Wes-Middelduits (Frankies) en Oos-Middelduits. Middelduits word onderskei deur dat dit slegs die eerste en vierde fases van die Hoogduitse konsonantverskuiwing ondergaan het.

Klassifikasie[wysig]