Mike Tyson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mike Tyson
Swaargewig Boks kampioen van die wêreld
Tyson by SXSW 2011
Tyson by SXSW 2011

Statistiek
Geboortenaam Michael Gerard Tyson
Bynaam(e) Kid Dynamite
Iron Mike
The Baddest Man on the Planet
Gewigklas Swaargewig
Lengte 1.78 m
Armlengte 180 cm
Nasionaliteit Amerikaans
Geboorte 30 Junie 1966 (1966-06-30) (47 jaar oud)
Brooklyn, New York
Houding Ortodoks
Boksrekord
Totale gevegte 58
Oorwinnings 50
Oorwinnings met uitklophou 44
Verliese 6
Gelykop 0
Geen wedstryd 2
Mike Tyson

Mike Tyson (gebore 30 Junie 1966) is 'n afgetrede Amerikaanse bokser. Hy was die onbetwiste swaargewig kampioen en bly die jongste man ooit om te die WBC, WBA en IBF wêreld-swaargewigtitels te verower.