Mikstertmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mikstertmeeu
In Ysland.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Laridae
Genus: Xema
Leach, 1819
Spesie: X. sabini
Binomiale naam
Xema sabini
(Sabine, 1819)

Die Mikstertmeeu (Xema sabini) is 'n algemene somertrekvoël na kuswaters, insluitend groot beskutte baaie. Hulle is seldsaam op land. Die streekbevolking is 5000 - 10000 voëls. Die voël is 27 - 32 cm lank, 160 - 180 g groot met 'n vlerkspan van 85 - 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sabine's Gull.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Xema sabini (bladsy)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Xema sabini”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.