Milton Keynes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Milton Keynes
MK Montage.jpg
Ligging van Milton Keynes op 'n kaart (Engeland)
Milton Keynes
Milton Keynes
Koördinate: 52°01′00″N 0°44′00″W Koördinate: 52°01′00″N 0°44′00″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Buckinghamshire
Oppervlak
 - Stad  34 vk m (89 km²)
Bevolking (2008)
 - Stad 195 687
 - Digtheid 5 700/myl2 (2 199/km²)
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode MK1–15
Skakelkode(s) 01908
Webwerf: milton-keynes.gov.uk

Milton Keynes (uitgespreek [ˌmɪltənˈkiːnz]) is 'n groot dorp in Buckinghamshire, suidoostelike Engeland, sowat 79 km noordwes van Londen. Die dorp het 'n bevolking van sowat 195 000 mense in 2008 gehad.