Minkewalvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Minkewalvis
'n Minkewalvis wat na die oppervlak kom, Skjálfandi, Ysland
Vergelyking in grootte met die gemiddelde mens
Bewaringstatus
Laer Risiko / Gevoelig vir bedreiging[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Subklas: Eutheria
Orde: Cetacea
Suborde: Mysticeti
Familie: Balaenopteridae
Genus: Balaenoptera
Spesie: B. acutorostrata
B. bonaerensis

Binomiale naam
Balaenoptera acutorostrata
Balaenoptera bonaerensis

Minkewalvis of dwergvinvis is 'n naam wat aan twee spesies seesoogdiere, die gewone minkewalvis (Balaenoptera acutorostrata) en Antarktiese minkewalvis (Balaenoptera bonaerensis), wat aan 'n klade[2] in die suborde Baleinwalvisse gegee word. Die minkewalvis se amptelike naam is in 1804 deur Lacepède,gegee[3] gegee wat dit as 'n dwergvorm van Balænoptera acuto-rostrata beskryf het.[4][5]

Verwyings[wysig]

  1. Cetacean update of the 2008 IUCN Red List of Threatened Species . Verkry op 2008-10-11.
  2. Arnason, U., Gullberg A. & Widegren, B. (1993). “Cetacean mitochondrial DNA control region: sequences of all extant baleen whales and two sperm whale species”. Molecular Biology and Evolution 10: 960–970. Besoek op 2007-07-13.
  3. Lacepède, Histoire naturelle des cétacées. (Paris, 1804).
  4. It had been inaccurately described by the Danish zoologist Johann Christian Fabricius in 1780, who assumed it must be an already described species, assigned his specimen to Balaena rostrata, a name, however, that was already in use.
  5. Modern orthography makes it Balaenoptera acutitostrata.